Entrepreneurskap

Tjokkies kry geleentheid om entrepreneuriese vaardighede te ontwikkel met die Grondslagfase en Seniorfase entrepreneursdae.  Tydens hierdie gesellige geleentheid word die beginsels van ‘n goeie entrepreneur beoefen.