Innoverende Onderrig

Tegnologie

Rekenaarsentrum

Klaskamers

Aanbiedings

Die rekenaarsentrum sorg vir individuele vaardigheidsontwikkeling, terwyl elke klaskamer toegerus is met toepaslike tegnologie. Die beskikbaarheid van skootrekenaars, persoonlike selfone en tablette skep geleentheid vir innoverende lesse. Elke klas het 'n unieke identiteit en die leeromgewing word met kreatiwiteit en kundigheid versier. Vertonings en aanbiedings bied geleentheid vir genot en blootstelling aan aktuele sake.