Ondersteuningsonderrig

Terapiekamer

Grondslagfase

Motoriek

Intersenfase

Ondersteuningsonderrig bied vir ons leerlinge 'n positiewe denkwyse deur 'n helpende hand en omgee hart! Ons beskik oor 'n terapiekamer vir emosionele bystand, effektiewe hulpmiddels vir kognitiewe en motoriese ontwikkeling en 'n onderwyser vir elke fase.