Sport

Swem

Hokkie

Tennis

Skaak

Tjokkies wil algehele deelname aanmoedig en positiewe optrede handhaaf. Daar word gestreef na lojaliteit en samewerking sodat elke deelnemer die leuse van die skool, "NET MY BESTE", kan uitleef.
Tjokkies se sukses lê nie net daarin om te doen waarvan jy hou nie, maar eerder om te hou van wat jy doen.