Welkom by Tjokkies

Universitas is 'n unieke skool waar verdraagsaamheid, begrip en respek vir mekaar 'n integrale deel van ons opvoedingsproses is. Deeglik bewus van ons tekortkominge strewe ons na die ideale omgewing waar elke kind aanvaar word en sy talente ontdek en maksimaal ontwikkel word. Gegrond op Christelike beginsels skep ons geleenthede en tradisies waar die kinders hulself gelukkig kan uitleef en 'n trots vir hulle skool ontwikkel. Saam met ons ouers vorm ons die brugbouers van 'n wonderlike toekoms vir ons kinders.

Michael Coomans
Skoolhoof

Waar is ons

GPS KOÖRDINATE:
-29.119122, 26.179231

Kontakbesonderhede en inligting

Let wel: Alle velde gemerk * is verpligtend.

*

Fisiese Adres:

H/V Ross en Paul Kruger Straat
Universitas
Bloemfontein
9301

Posadres:

Posbus 11073
Universitas
Bloemfontein
9321

Kontaknommers:

Tel: 051 522 1371
Faks: 051 522 4875

E-pos:

Bankbesonderhede:

Primêre Skool Universitas
ABSA Brandwag
Tjekrekening: 157 067 0200
Takkode: 334 334